Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Nuusbriewe 2021 Afr: 9 van 2021 Eng: 9 of 2021 Metodes van betaling/Methods of payment COVID 19 INLIGTING/INFORMATION COVID PROSEDURE Maandag:  27 September Sportvergadering 17:00 in Lapa Dinsdag :28 September Krieket 0/11 @ Nylstroom weg Krieket 1e span @ Nylstroom tuis Ouervergadering (goedkeuring van begroting 2022) Woensdag: 29 September Donderdag:30 September Hokkie 0/10, 0/11, 0/13 @ Bosveld weg Gholfdag @ Parkview klub Johannesburg Vrydag:  1 Oktober Skool sluit Aankondigings Personeelverjaarsdae Leiers van 2021 OUERS NEEM ASB KENNIS DAT LAERSKOOL THABAZIMBI VIR U GERIEF NOU OOR ‘N KAART- FASILITEIT BESKIK Baie geluk aan al die maats wat hierdie week verjaar.  Mag julle julle dag geniet. 100% Skoolbesoek Knopietoekenning ONDERWYSERSNUUS PRETDAE
Welkom!!! Laerskool Thabazimbi lê aan die voet van die Ysterberg, Limpopo Provinsie. 'n Uitstekende klimaat, vooruitstrewende ekonomie, en mense met 'n positiewe gesindheid, maak hierdie laerskool 'n juweel in ons geweste.  Ons webwerf is bedoel om leerlinge, ouers, personeel en ander belangstellendes van hulp te wees. Kom kuier gerus saam. Ons kontak besonderhede is as volg:                                                                      Posadres:                                Laerskool Thabazimbi                                            Posbus 72                                 Thabazimbi                              0380 Kontaktelefoonnommer en faksnommer:    (014) 777-1234/5   E-posadresse:                                                             Hoof:             lstbz@lantic.net                           Adjunkhoof - Nico:       adjhoof@lantic.net                                                              Kantoor (Ontvangs):     kantoor@lsthabazimbi.co.za   Kantoor (Finansies): finansies@lsthabazimbi.co.za    Kantoor (Algemeen)     rekenaar@lsthabazimbi.co.za   Rekenaarsentrum: tbzfuture@lantic.net       Alle dokumentasie vereis Adobe Acrobat Reader! Laai dit hier af.

View Larger Map
Laerskool Thabazimbi
Tuis
Tuis