Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
PRETDAE             SCIENCE UNLIMITED             Laerskool Thabazimbi is so gelukkig om 2 Wetenskaplikes Dr Barry Meyers van Johannesburg en dr Richard Cernis van Pretoria hier             te kan verwelkom.  Hulle is van Science Unlimited en het spesiaal na Laerskool Thabazimbi gekom om die wonder van Wetenskap             met ons leerders te deel.  Hulle doen interessante en baie aanskoulike eksperimente soos: kleurveranderings met Chemiese reaksies, klank             vuurwerke en ontploffings.  Hulle uitsluitlike doel met hierdie aanbieding is om die leerders te motiveer om Wetenskap deel van hulle studie             rigitng te maak.  Wetenskap word lewendig!!!!!!
Gr. 6/31 Gr. 7/12 Gr. 7/33 Gr. 7/35 Gr. 7/65
Baie geluk aan die 18 leerders leerders wat die meeste Jagboekies verkoop het tydens die Jagkompetisie.  Julle word bederf met ‘n heerlike dag by Valley of the Waves in Sun City
BAIE GELUK AAN ONS 3 WENNERS WAT DIE MEESTE JAGBOEKIES VERKOOP HET TYDENS DIE JAGKOMPETISIE
Rochelle Maritz Gr 1/58: 25 boekies              Chrisjan Bornmann: Gr 6/01: 21 boekies      Andri Venter Gr 4/34: 20 boekies
ONS WENKLASSE WAT DIE MEESTE JAGBOEKIES VERKOOP HET
GR 6/01 van mr Hanti Vorster
GR 3/54 van me Ria Venter
LOSLITDAG 2017 Kyk hoe innoverend was ons Gr 7 leerders tydens Loslitdag.  So bou ‘n mens mos gees!!!!