Atletiek Rugby Sportdrag Bulletjie Rugby Netbal Mini Netbal Hokkie Mini Hokkie Krieket Krieket Akademie Skaak Buite Sport Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Sport
By Laerskool Thabazimbi is ons strewe om ons kinders in totaliteit te ontwikkel en op te voed. Deelname aan sport speel dus ‘n integrale deel in ontwikkeling en opvoedinggebeure. Ons streef daarna om ons kinders liggaamlik en geestelik toe te rus, sodat hulle kompeterend of nie - kompeterend volgens hul vermoë te kan presteer. Ons streef verder om die kinders bloot te stel aan profesionele afrigters en afrigting. Dit kan gestaaf word deur die groot aantal leerlinge wat elke jaar hulle provinsiale kleure verwerf. Ons probeer ook om ons kinders op te bou om op hoër vlakke te kan meeding. Daarom is ons leuse: ONS BOU!
Sport