Sportdrag dogtersAlgemeen:Voorgeskrewe sporthempieVoorgeskrewe sweetpakAtletiek:Voorgeskrewe drag word deur die skool voorsienNetbal:Romp en top:Voorgeskrewe blou netbaldrag - deur skool voorsienKouse:Kort wit sokkiesSkoene: Wit sportskoeneHokkie:Broek:Voorgeskrewe blou broekromp - deur die skool voorsienTop:Voorgeskrewe blou hempie - deur die skool voorsienKouse:Voorgeskrewe lang kouse - by die skool te koopSkoene:Wit sportskoeneSportdrag seunsAlgemeen:Voorgeskrewe sporthempieVoorgeskrewe sweetpakAtletiek:Voorgeskrewe drag word deur die skool voorsienRugby:Broek:Blou rugbybroekTrui:Voorgeskrewe trui - deur die skool voorsienKrieket:Klere:Oop SpanneWit langbroek met voorgeskrewe sporthempieWit skoene met skoolkouse / Krieketkouse0/10 & 0/11Blou rugbybroek met voorgeskrewe sporthempieWit skoene met skoolkouse / krieketkouse