NETBAL EERSTESPAN TOER NA SWARTKLOOFLaerskool Thabazimbi se Eerste Netbalspan wil net graag al die Borge bedank vir die moontlik maak van hierdie toer. Dit word opreg waardeer.Meisies baie sterkte vir die toernooi wat voorlê, gee julle alles en geniet elke oomblik.