Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Eisteddfod 2017
2017  PRETORIA EISTEDDFOD
Lieselotte Smit neem deel aan die Pretoria Eisteddfod aan die musiek: Vokale afdeling  en behaal die volgende prestasies: Mikrofoonsang:  2x A++ Eie komposisie: 1x A+ Popliedjie:      1x A+ Solosang:           1x A
Kunste Eisteddfod 14 Aug: Musiek: Vokaal
Kunste Eisteddfod 15 Aug: Musiek: Instrumentaal
Kunste Eisteddfod 16 Aug: Drama: Redenaars
Kunste Eisteddfod 17 Aug: Drama: Poësie
ATKV WATERBERG KUNSTEFEES
Baie geluk aan Lieselotte Smit wat uitstekend presteer het tydens die ATKV se Waterberg Kunstefees.  Sy het aan  die Mikrofoonsang afdeling deelgeneem, waar sy 5 liedjies gesing het en vir al 5 liede ‘n A++ simbool ontvang het.