Graadhoofde Vakhoofde Toetsrooster Eksamen afbakening Gr R Gr 1 Gr 2 Gr 3 Gr 4 Gr 5 Gr 6 Gr 7 Rekenaarsentrum Mediasentrum Knopietoekennnigs Skoolbesoek Akademiese Prestasie Toekenningsfunksie Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Akademie
Daar word gepoog om sover moontlik bekostigbaar voorsiening te maak vir die wyd uiteenlopende vermoë, aanleg en belangstelling van individuele leerders. Ten einde te poog dat die prestasies in ooreenstemming is met die leerders se vermoëns en belangstellings, verskaf die skool professionele bystand deur heronderrig en leiding. Daarom kan ons spog met ‘n trotse akademiese rekord. Gratis ekstra klasse in Wiskunde en Lees word aangebied, (indien nodig) wat deur die betrokke personeel gereël word. We are a learner focused school, educating our learners to become accountable citizines through a disciplined environment that offers: • The implementation of the latest developments in education. • A wide curriculum, as the need requires. • The establishment and maintenance of high moral standards of learners and teachers. Ons beskik oor: • Goed toegeruste en netjiese klaslokale van graad R to graad 7. • ‘n Rekenaarsentrum met gekwalifiseerde personeellid Gr. R - 7 geintegreerd met leerareas. • Internettoegang vir leerders (onder toesig van personeel) vir take en navorsing op gereelde basis. • ‘n Ten volle toegeruste Mediasentrum, beskikbaar vir leerders gedurende pouses en na skool vir   die uitneem van boeke en naslaanwerk. Gereelde lees kompetisies word gehou om ‘n liefde vir lees   te kweek.
Akademie