Laerskool Thabazimbi het in 2013 die Lion King en Bos’kapperjolle produksie aangebied.
GR 7 Valentyn sokkie 2016
Daniëlle Fourie graad 1/55 vertel van die Osoonlaag
2013 - 2015
Jo Engelbrecht van BTG kom praat oor selfmotivering, motivering van ander en hoe om ‘n verskil te maakin iemand anders se lewe.
Die gr 2 leerders is heerlik bederf met ‘n uitstappie na die Sandton Convention Centre in Johannesburg.Hulle het die Gateway to Space uitstalling gaan kyk, waar hulle aan ‘n regte Maanrots kon raak en binne in dievlug simmulator kon ingaan. Voorwaar ‘n hoogtepunt.
Die Bulletjies van Laerskool Thabazimbi speel hulle harte uit tydens die Vodacom Bulletjiedag opLoftus Versveld. Ons Springbokke van die toekoms
Hier wys ‘n Brandweerman vir ons Tjokkers wat word gedoen indien daar ‘n brand sou ontstaan. Hy vertel ook hoe werk hierdie Brandweerwa. Sjoe !!!!!