Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Mev Reneé Gerber Gr. 3/53 ( Engels medium)
Mev Gerda Eloff Gr. 3/52 Graadhoof Gr 3                                           
Mev Ria Venter Gr. 3/54
Mev Nicolene du Plessis Me Adri Bornmann Gr. 3/60   Gr 3/68
Laerskool Thabazimbi
Gr. 3: 2017
Ons Gr. 3 personeel is:
ē Die Gr.3 kurrikulum is soos volg:  ē Huistaal ē Wiskunde ē Lewensvaardigheid  2017 Die gr 3 leerders hou van Ďn Vrydag want dan is dit Kunsdag!!!!
Die gr 3 leerders maak Musiekinstrumente!
Die gr 3 leerders van juf Nicolene is druk besig om 3 D vorms uit Jelly tots en Jelly Beans te maak
Die Graad 3 leerders het heerlike vrugteslaai gemaak
Die Graad 3 leerders maak insekte tydens Kuns
ONS GRAAD 3 LEERDERS SE UITSTAPPIE NA AVENTERA
Ons gr 3 maatjies maak die mooiste vistenks.