Die krieketakademie word op Vrydae middae aangebied, Dit word bestuur deur die mans onderwysers.Daar word gefokus op die vaslê van vaardighede en tenieke wat op die krieketveld benodig word. Die akademie fokusop 0/8 en 0/9 seuuns, maar groter seuns word ook geakkomodeer.