Laerskool Thabazimbi
• Akademiese Ererol
Graad 7 leerlinge wat van Graad 4 tot aan die einde van Graad 7 ‘n gemiddeld van 85% en hoër gehandhaaf het,
se name word op die akademiese ererol in die saal aangbring.
• Akademiese Balkies
Elke leerling wat na afloop van ‘n kwartaal en assesering ‘n gemiddeld van 85% en hoër het, ontvang ‘n akademiese
balkie wat die kwartaal gedra kan word.
• Grondslagfase leerders wat ‘n 7 simbool vir Huistaal of Wiskunde op hulle Assesseringsverslae ontvang het kwalifiseer
vir ‘n Akademiese toekenning.
• Assesering
Deurlopende assesering vind gedurende die kwartaal plaas met ‘n toetsreeks in die 1ste, 2de en 3de kwartaal.
‘n Formele eksamen word in die 4de kwartaal geskryf.
Akademiese Inligting 2022
Tweede Kwartaal Toppresteerders: GRAAD 1 - 7
GRAAD 1
Graad 5
Graad 6
Graad 7
GRAAD 3
GRAAD 2
Graad 4