Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Sing in Harmonie Koorkompetisie
Baie geluk aan albei die kore van Laerskool Thabazimbi met julle puik prestasie tydens die Sing in Harmonie Koorkompetisie.  Albei kore dring deur na die finaal wat in Oktober by Gold Reef City plaasvind.