Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Me Elani Nel Gr. 7/65                                                                                                          Graadhoof Gr 7   Vakke:   Afr Gr. 6
Mnr Werner Breytenbach Gr. 7/10  Leiervoog   Vakke  Wisk Gr 5
 Mev Retha Grobler  Gr. 7/33  E medium     Vakke :     Wisk Gr 7
    Mnr Johan Harmse        Gr. 7/34          Vakke:          EBW Gr 7             
Laerskool Thabazimbi
Gr. 7: 2019
Ons Gr. 7 personeel is:
• Die Gr.7 kurrikulum is soos volg: • Afrikaans • Engels • Wiskunde • Natuurwetenskap • Sosiale Wetenskap • Kuns en Kultuur • LO • Tegnologie • Ekonomiese bestuurswetenskappe
 Kultuurorganiseerder
Me Marietjie du Plessis                                  Me Cecile Venter                                                                        Departementshoof Senior Fase Vakke:           Vakke: Engels Gr 7           Afr Gr 7 PSW Gr 5
NW & Teg Gr 5/36         LO GR 4 - 6
First Additional Language: Briewe aan Taiwan
Dié groep graad 6 en 7 First Additional Language leerders van juff Marietjie du Plessis en Anita Engelbrecht het in samewerking met mnr Ian Meintjes (verbonde aan die Jiow Sheh Primary School in die stad Hsinchu in Taiwan) wat met die inisiatief vorendag gekom het om briefies te skryf aan die leerders van Laerskool Thabazimbi.  Met groot opgewondenheid aan beide kante het die leerders positief gereageer. Die Taiwanese leerders het paspoorte aan ons kinders gestuur en die leerders van Laerskool Thabazimbi het teruggeskryf met allerhande interessante nuusbrokkies oor Suid-Afrika en die skool. 
Hier is ‘n paar voorbeelde van die briefies
2017
GRAAD 7 WETENSKAP EKSPERIMENT
Die gr 7 leerders het tydens hulle Wetenskap periode by juf Hanti Vorster ‘n eksperiment uitgevoer  om die sterkte van materiale te meet.
Daar gebeur sommer GROOT dinge in die Kuns en Kultuur klas van juf Anmarié Prinsloo.  Hier is die leerders besig om hulle kreatiwiteit te verbeter deur Beeldhouwerk te doen.  Skool bly maar pret!!
DIE GRAAD SEWES MAAK AARDBOLLE
20
2018