Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Me Trudi Finn Gr. 2/67              Graadhoof Gr 2 • Die Gr. 2 Kurrikulum is soos volg: • Huistaal • Wiskunde • Lewensvaardigheid
 Mev Martie Minnaar  Gr. 2/03
 Mev Wilma Prinsloo  Gr. 2/04
     Mev Anita Karemaker      Gr. 2/61
Laerskool Thabazimbi
Gr. 2: 2017
Ons Gr. 2 personeel is:
Die graad 2 groep is druk besig om lekkergoedhuisies  te maak.  Die heel lekkerste van hierdie projek is die opeet agterna!!!!
Die gr 2 leerders het tydens hulle kuns periode geleer hoe ‘n mens met Jik kan verf!!!!
Graad 2’s beeld die Watersiklus uit in Kuns
Die Gr 2 leerders maak ‘n ruikertjie vir moedersdag om mamma mee te verras
Die graad 2 leerders het die mooiste groente gemaak van klei.  
Graad 2 leerders maak elkeen hulle eie windmeule