Skaak word ook as ‘n aktiwitiet by Laerskool Thabazimbi aangebied. Daar is ‘n wye belangstelling in skaak.Enige leerder van Gr R - 7 is welkom om te speel. Indien u kind nie kan speel nie is hy/sy baie welkom.Ons leer hulle speel.Die voordele van skaak:• Bevorder die ontwikkeling van beide die regterbrein (kreatiewe denke) en die linkerbrein (logiese denke).• Verbeter konsentrasievermoë en probleemoplossingsvaardighede.• Bevorder logiese redenering (Wiskunde en Wetenskap).• Bewusmaking van verantwoordelikhede.• Beter emosionele vaardighede.• Leer dissipline aan.• Kry selfvertroue.
Laerskool Thabazimbi
Skaak
Ons slimkop skaakmaats
Ons Skaakboffins oppad na hulle eerste Skaaktoernooi @ Koedoeskop.