Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Sing in Harmonie Koorkompetisie
Baie geluk aan albei die kore van Laerskool Thabazimbi met julle puik prestasie tydens die Sing in Harmonie Koorkompetisie.  Albei kore dring deur na die finaal wat op 23 & 24 September by die Silverstar Casino in Krugersdorp plaasvind.  Die Junior Koor is aangewys as die algehele wenners en die Senior Koor het in die tweede plek geëindig.  Laerskool Thabazimbi is super trots op julle.