Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Die Mediasentrum beskik oor 'n verskeidenheid nuwe vakliteratuur sowel as pragtige fiksie. Die Media is na skool oop en dan kan die leerders boeke uitneem en navorsing doen. Die Mediasentrum beskik ook oor 'n grootskerm televisie sowel as 'n digitale projektor. Die administrasie is puik en al die literatuur is gerekenariseerd.
Laerskool Thabazimbi
Mediasentrum
Ons mediasentrum personeellid is:
Me Louise de Beer Boekuitstallings Bestuur van Mediasentrum