0/10 Hokkiespan speel in 0/11 LigaHierdie kookwater Hokkiespannetjie het gedurende die Hokkieseisoen in die 0/11 Liga deelgeneem aangesien daar geen0/10 Liga in Hokkie bestaan nie. Hulle was dan ook die Ligawenners. Hierdie spannetjie het beslis hulle staal gewys tydens die Limpopo uitspele en tweede in Limpopo geëindig. Knap gedaan “girls” julle is ‘n voorbeeld vir ons almal. Baie geluk ook aan me Maryka Schlebush en Nicolene du Plessis vir julle puik afrigting.