Ons spanne is hard besig om te sing onder leiding van ons spoggerige dirigente
Die Rooibokke verower die Sangbeker Die wenspan vir 2022 met 303 punte Die Victor en Victrix Ludorums vir 2022baie geluk julle. is die Rooibokke, wel gedaan. Mojalefa Mogale en Leyande Koekemoer
Mojalefa Mogale en Leyande Koekemoer wordonderskeidelik aangewys as seunsatleet endogtersatleet van die dag. Baie geluk julle.