Laerskool Thabazimbi
Hokkie - Provinsiale Hokkie 2019
Hi
Baie geluk aan Karla Coetzee wat opgeneem is in die 0/13 Limpopo Hokkiespan. Karla ons is super
trots op jou. Jy is ‘n ware ambassadeur vir Laerskool Thabazimbi
B
Baie geluk aan Amor Strydom wat opgeneem is in die 0/12 Limpopo Hokkiespan. Amor ons is super
trots op jou. Jy is ‘n ware ambassadeur vir Laerskool Thabazimbi