Welkom!

Laerskool Thabazimbi lê aan die voet van die Ysterberg, Limpopo Provinsie. 'n Uitstekende klimaat, vooruitstrewende ekonomie, en mense met 'n positiewe gesindheid maak hierdie laerskool 'n juweel in ons geweste. Ons webwerf is bedoel om leerlinge, ouers, personeel en ander belangstellendes van hulp te wees. Kom kuier gerus saam.
23 tot 29 Januarie 2012
Alle onderstaande dokumentasie vereis Adobe Acrobat Reader! Laai dit hier af.
- Aankondigings vir die week...
- Uit die Hoof se Kantoor
- Nuusbrief 01 van 2012 is nou beskikbaar: Afr: 01 van 2012 | Eng: 01 of 2012
- Ontmoet die